Besigheidsomgewings

12345678
Across
  1. 2. - Die verskillende aktiwiteite wat 'n onderneming uitvoer om sy doelwitte te bereik.
  2. 3. – Die omgewing direk buite die mikro omgewing
  3. 4. - 'n Duidelike beeld van wat 'n onderneming in die toekoms wil bereik.
  4. 5. - Die breë omgewing wat alle ondernemings beïnvloed, maar waarop hulle nie direk beheer het nie.
  5. 7. - Die komponente van die makro omgewing
  6. 8. - 'n Nie-regeringsorganisasie.
Down
  1. 1. - Persone of instansies wat as skakel tussen die onderneming en ander rolspelers optree.
  2. 4. - Persone wat goedere en dienste koop om in hul behoeftes te voorsien.
  3. 5. - Die omgewing wat bestaan uit faktore wat 'n direkte invloed op 'n onderneming het.
  4. 6. - Ander ondernemings wat soortgelyke produkte of dienste aanbied.