Across
- 4. Foutiewe kernkragsentrales veroorsaak hierdie tipe besoedeling.
- 5. Om die aarde vuil te maak.
- 6. 'n Siekte deur besoelde water veroorsaak.
- 8. Die besoedeling veroorsaak deur harde musiek, masjiene en ander onplesierige, harde geluide.
- 10. Hierdie tipe besoedeling maak die diere dood wat daarbinne woon.
- 12. Dit word vrygestel in die atmosfeer wanneer koolstof verbrand word.
- 13. Al die dinge rondom ons (natuur, mense, atmosfeer, ens.)
- 14. ...word besoedel wanneer gifstowwe daarmee meng.
Down
- 1. Die eerste "R" van herwinning.
- 2. Die stelselmatige verhoging van die aarde se temperatuur.
- 3. Veroorsaak grondbesoedeling.
- 6. So gaan jy word as jy nie jou radio sagter sit nie.
- 7. Dit absorber die meeste van die son se strale
- 9. Hierdie tipe besoedeling gaan die ys by die pole laat smelt.
- 11. 'n Manier om besoedeling op land te verminder.
