BIBLE CLASS AUGUST

1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041
Across
  1. 4. Jesus praat met hulle. LUK 17:22
  2. 5. Teenoorgestelde van ongeregtigheid. ROM 14:17
  3. 7. Dinge sal vir julle ….. word. MATT 6:33
  4. 9. Woord word twee maal herhaal. JOH 3:3
  5. 11. Waarin bestaan die Koninkryk van God? IKOR 4:20
  6. 13. Maar hy wat nie het nie, van hom sal….. word ook wat hy het. MATT 13:11-12
  7. 17. Wie is in die hemele?
  8. 18. Tweede vrug van die Gees. ROM 14:17 (Gal 5v22)
  9. 22. Dinge wat weggesteek is. MATT 13:11-12
  10. 25. Om te kyk. JOH 3:3-6
  11. 26. Kos ROM 14:17
  12. 29. Hulle is nie binne nie, maar…. MARK 4:11
  13. 30. Hulle ken die wette en loop altyd saam met die skrifgeleerdes. LUK 17:20
  14. 32. Hoe moet ons word? MATT 18:3
  15. 33. Hier kan ons eet en drink. LUK 22:29-30
  16. 34. Nie grotes nie. MATT 18:10
  17. 35. Saam met Kos. ROM 14:17
  18. 37. ….. van die mens in sy koninkryk sien kom het nie. MATT 16:28
  19. 38. Nie uitgaan nie. JOH 3:3-6
  20. 39. Nie n leuen nie. LUK 9:27
  21. 40. Ek bid nie vir die ….. nie. JOH 17:9
  22. 41. Wat uit ….. gebore is is vlees. JOH 3:3-6
Down
  1. 1. Nie almal nie. MATT 16:28
  2. 2. Wat sal bygevoeg word? MATT 6:33
  3. 3. Wat moet ons soek. LUK 12:31-32
  4. 6. Watter gees moet ons he? ROM 14:17
  5. 8. Van wie se Koninkryk word gepraat? LUK 17:20-23
  6. 9. Na oorlog kom…..ROM 14:17
  7. 10. Die Koninkryk van God kom nie met hierdie tekens nie. LUK 17:20
  8. 12. Vir hulle wat buite is, kom alles deur ….. MARK 4:11
  9. 14. Ek …… vir hulle. JOH 17:9
  10. 15. Hulle sal dit glo. JOH 17:20
  11. 16. Hier word die twaalf stamme van Israel geoordeel. LUK 22:29-30
  12. 19. Om te bekeer is om te ….. MATT 18:3
  13. 20. Wat uit ….. gebore is is gees JOH 3:3-6
  14. 21. Hulle was saam met die Fariseërs MATT 5:20
  15. 22. Om bang te wees. LUK 12:31-32
  16. 23. Maar soek eers die koninkryk van God en sy …..MATT 6:33
  17. 24. Baie. MATT 13:11-12
  18. 25. Wat moet ons doen om die koninkryk van God te vind? MATT 6:33
  19. 27. Ons doen dit met ons oë. LUK 17:20-23
  20. 28. Wat sal hulle altyd sien? MATT 18:10
  21. 31. En Ek beskik vir julle 'n koninkryk soos my Vader dit vir My ….. het. LUK 22:29-30
  22. 35. Iets wat nie lewe nie is…..? MATT 16:28
  23. 36. Wie sal die aangesig van my Vader sien? MATT 18:10