Across
- 2. Dr Nicolette __________
- 4. Suster Karen _______ (Luandri Reynders)
- 5. _________ Internasionaal (mpy)
- 7. Dr. ___ Koster
- 8. Hy het homself as Kersvader vermom
- 10. Wat Louis is van Conrad
- 16. Mercia se vriendin
- 18. Delia se broer
- 19. Doepa se voormalige naam
- 20. At se oorlede seun
- 21. Aantal biologiese kinders vir Tertius
- 22. Rian ________ (Sakeman en raadslid)
- 28. At het hier weggekruip toe hy "dood" was
- 29. Melinda _______ (Tracy Jonker)
- 31. Kanaal waarop Binnelanders uitsaai
- 32. Binneland se susterskliniek
- 34. Tertius se halfsuster
- 35. "... bars Jakarandas uit hul ______"
- 36. _________ Kyle (Dr Joe Olivier)
- 37. Tracy se voormalige beroep
- 40. Brett ______ (Annelize se pa)
- 41. ____ Kruger (akteur wat Okkie gespeel het)
- 42. "Leah" se regte naam
- 43. Die hospitaal se koffiewinkel
- 44. Susan ______ speel "Mercia"
- 45. Chartyn van Heerden se karakternaam
- 50. Aantal jare wat Binnelanders op die lug is
- 51. Tobie Cronjé se karakternaam
- 53. Tipe kos by Mimis
- 55. Je-ani ________ (Naomi Koster)
- 56. Sersant _______ (Pulane Sekepe)
- 58. Kroegman in Doepa
- 60. Binnelanders se ateljee is hier geleë
Down
- 1. Naomi Koster se nooiensvan
- 3. Binneland _______ (volle naam)
- 6. Stad waarin Binnelanders afspeel
- 9. Delia & Louis se dogtertjie
- 11. Ella se tweelingsussie
- 12. Dr. Tertius _________
- 13. Akteur wat Dr Steve Abrahams vertolk het
- 14. At se "ander" huis
- 15. Sanger van BL-temalied
- 17. Akteur wat 'Louis' vertolk
- 23. Hoe Thalia verwant is aan Naomi
- 24. Kate ________ (Dr Nicolette)
- 25. Leah se pa in Binnelanders
- 26. Antoinette _______ (Aktrise wat 'Bonnie' vertolk)
- 27. Versprei die meeste gerugte in Binnelanders
- 28. ______ Films ("Binnelanders" produksiehuis)
- 30. Noemnaam vir Ivanka
- 33. Desiré ________ (Daleen in BL)
- 37. Dié dept. is onlangs opgegradeer
- 38. At se oudste kleinkind
- 39. Pippa en Rian se seuntjie
- 41. Tannie _____ (vertolk deur wyle Julie Strydom)
- 44. Elize ________ (Susanna Meyer)
- 46. Skurk vertolk deur Jacques Gombault
- 47. Kanaalnr. waarop Binnelanders uitsaai (Romeins)
- 48. Rooikop Ongevalle-dokter
- 49. Binneland se Kardioloog
- 52. Sy het duistere agendas met Binneland
- 54. Dr Hugo Vos se spesialiteit
- 57. Akteur se van wat "Michael" gespeel het
- 59. Logan James vertolk dié rol
