Blokkiesraaisel 3

12345678910
Across
  1. 3. Die meervoud van foto
  2. 5. Nagdier met skerp tandjies wat vlieg
  3. 7. Jy is in _____ Dr. Annecke
  4. 9. Sommer net moeg en afgemat, dan lyk jy?
  5. 10. Die verkleiningsvorm van piesang
Down
  1. 1. Die klein spieëltjie in motor waarna jy kyk wanneer jy in trurat moet ry
  2. 2. Die stellende trap van hoog
  3. 4. Die meervoud van ouma
  4. 6. Hulle vang skelms
  5. 8. Om skaam te kry oor iets