Across
- 2. Die ligte wat jy aanskakel wanneer jy wil draai
- 3. As ek verwys na my pa en sy familie
- 6. Die Afrikaanse woord vir "bumper" van jou motor
- 7. As jy iets optel, vat jy aan die _____
- 10. Die man wat motors verkoop
Down
- 1. Die plek waar mense boeke kan uitneem in meervoud
- 4. Sterftes op paaie
- 5. Die maand van Kersfees
- 8. Dit maak jou dronk
- 9. Wat die polisie met skelms doen
