Blokkiesraaisel 4 Oefentoets

123456789
Across
  1. 2. Ouboet kan nie ophou om sussie te terg nie.
  2. 4. Die konferensie was baie vervelig gewees.
  3. 6. Hulle moes wegkruip in die skuur.
  4. 8. Haar gunstelling blom is 'n pienk roos.
  5. 9. Die babahondjie was te dierbaar.
Down
  1. 1. Die koek het versiersuiker gekry toe dit klaar gebak is.
  2. 3. Op naweke moet die meisies naaldwerk doen.
  3. 4. Elke middag eet hulle 'n toebroodjie.
  4. 5. Daagliks moet hulle 50 e-posse stuur.
  5. 7. Hy was woedend gewees toe hy die nuus kry van sy vrou.