Blokkiesraaisel

123456789
Across
  1. 1. Moet my nie ______ wanneer ek huiswerk doen nie.
  2. 2. Die bye maak lekker soet ________.
  3. 3. Hy het sy ______ seer gemaak.
  4. 5. Daardie filmster is my gunsteling _______.
  5. 7. Jy moet nooit jou _____ verloor nie.
  6. 9. Iemand wat by die meule werk is ’n ________.
Down
  1. 1. Die kole ______ langs die tent.
  2. 4. Ouma gooi _____ in om die koek te kleur.
  3. 6. ’n Lap met geen kleur is _______.
  4. 8. Die eekhoring eet graag _______.