Blokkiesraaisel

1234567891011121314151617
Across
  1. 3. Watter vergroeisel was op Danaide Hayes se gewrig?
  2. 6. Wat was Danaidae Hoffmann se graad 8 bynaam?
  3. 7. Hoeveel operasies het Wallace Golden Kruger al gehad?(Wenk:Getal uitgeskryf)
  4. 9. watter operasie het Wallace Golden Engelbrecht in 2019 gehad?
  5. 10. Wat is die naam van die meisie wie se hand Wallace Golden Janse V Rensburg in graad 3 vasgehou het?
  6. 13. In watse dorp het Wallace Golden Janse Van Vuuren groot geword?
  7. 14. In watter kleuterskool was Danaidae Potgieter?
  8. 15. Wat het Danaidae Van Staden se letsel veroorsaak?
  9. 17. Met wat is Danaide Hunter se tande in 2009 uitgeslaan?(wenk:kom in n speelparkie voor)
Down
  1. 1. Wat doen Wallace Golden Aspeling altyd by ‘n sokkie?
  2. 2. Danaidae Maritz se familie bynaam
  3. 4. In watter jaar was Wallace Golden Botha rugbyspeler van die jaar?
  4. 5. Watter een van die Wallace Golden Kruger boeties is die oudste?
  5. 8. Wie is Danaidae Van Den Berg se ‘celebrity crush’?
  6. 10. Wat is Danaidae Mushi se gunsteling chocolate?
  7. 11. Waarvoor is Danaidae Maropa die bangste voor?
  8. 12. watter soort hond was Danaidae Pretorius se eerste hond?
  9. 16. Wat is die naam van Wallace Golden Brits se eerste perd?