Blokkiesraaisel oor Geslag

123456789101112131415161718
Across
  1. 4. My pa se ouma is my...
  2. 6. My suster se kind is my...
  3. 8. Die vroulike vorm van akteur is...
  4. 10. 'n Vrou wat nooit trou nie is 'n...
  5. 12. Die dame wat vir ons skoolhou is 'n...
  6. 14. 'n Vrou wat klavier speel is 'n...
  7. 15. Die vrou wat langs my woon is my...
  8. 16. My suster se man is my...
  9. 17. My pa se suster is my...
  10. 18. Die prinses se broer is 'n...
Down
  1. 1. My ma se suster se seun is my...
  2. 2. Die koning se vrou is 'n...
  3. 3. Ek het baie vriende, maar net een...
  4. 4. My ma se broer is my...
  5. 5. Ek het twee honde: 'n reun en 'n...
  6. 7. My pa se broer se dogter is my...
  7. 9. My ouers se vroulike ander kind is my...
  8. 11. My pa se pa is my...
  9. 13. My eggenoot se pa is my...
  10. 15. Die bruidegom wag in die kerk vir sy...