Blokraai 3

12345678910
Across
  1. 4. Bileam se pa
  2. 5. die Moabsvlakte is teenoor Jerigo en oos van die ....
  3. 7. Hy het mense van klein dorpe besoek en daarin geleer
  4. 9. Moses moes met die natuurverskynsel gaan praat het om water te kry
  5. 10. hulle kom na jou toe in skaapsklere maar is eintlik verskeurende...
Down
  1. 1. Datan en Abiram het behoort aan die stam
  2. 2. elke man moes vuur daarin sit en ook wierook en dit na die altaar toe bring
  3. 3. Aaron se naam moes op die kierie geskryf word.
  4. 6. een van hulle wou sy vader begrawe het
  5. 8. die lamp van die liggaam