Across
- 3. Hoeveel bene het ‘n springbok?
- 6. Wat is Suid-Afrika se nationale voël?
- 9. Waar of onwaar:Insekte het sewe bene.
- 10. ‘n Haai se stert gaan op-en-af of links-en-regs?
- 11. Watter dier is lank en geel met bruin kolle?
- 15. Waar of onwaar:Jy vind nie tiere in Suid-Afrika nie.
- 16. Wie vang die kos tussen die manlike en vroulike leeu?
Down
- 1. Watter dier vang sy kos met sy tong?
- 2. Eet ‘n olifant blare of vleis?
- 4. Hoeveel bene het ‘n slang?
- 5. Wat is die vinnigste dier op aarde?
- 7. Eet ‘n leeu vleis of blare en gras?
- 8. Hoe vang ‘n verklerumannetjie sy kos?
- 12. Hoeveel bene het spinnekoppe, ses of agt?
- 13. Watter dier brul?
- 14. Wat is die grootse vis in die see?
