Across
- 1. Wat is die naam van die 5 dag staproete wat B&S gaan stap in Maart
- 3. Wat is B&S se naweek stokperdjie?
- 5. Hoeveel trou rokke het Schanté aangepas?
- 6. Waar het B&S ontmoet?
- 9. Wat noem B&S hulle stofsuier?
- 11. Wat is B&S se jongste katjie se naam?
- 12. Soos wat was Braam aangetrek vir sy blikskud?
- 13. Watse maand het B&S verloof geraak?
Down
- 2. Watse dag van die maand is hulle uitgaan herdenking?
- 4. Wat is Braam se bynaam vir S?
- 7. Wat maak B&S om te eet meeste Sondae aande?
- 8. Wat was Schanté se bachelorette se tema?
- 10. Wat is die straat naam waar B&S bly?
