Across
- 2. 32%+25%=?(in desimale)
- 4. 50%=?(in desimale)
- 5. 1/5 van 'n bottel bevat 400ml vloeistof, hoeveel vloeistof is daar in 3/5?
- 7. 1,4+1,8 deel deur 8=?
Down
- 1. 2/4+25%=?(in desimale)
- 3. In 'n marathon hardloop atlete 40km. Sally voltooi slegs 25%. Hoe ver het sy gehardloop?
- 6. 3/4-1/2=?(in desimale)
- 8. 4/8+8/32=?
