Across
- 2. Hoeveel jare ken die egpaar mekaar, gerond tot die naaste jaar?
- 8. Wittebrood bestemming?
- 9. Waar het die bruidspaar ontmoet?
- 10. Die stad waarvandaan die verste gaste gereis het?
- 11. Dorp waar beide die bruid en bruidegom gebore is?
- 12. Erich en Lea se verlowingsmaand?
- 13. Hoe oud was die bruid toe sy die bruidegom ontmoet het?
Down
- 1. Waar die egpaar verloof is?
- 3. Die som van direkte niggies en nefies gekombineerd, aan beide die bruid en bruidegom se kant, aangetroudes en bruidspaar ingesluit?
- 4. Waar Erich op skool was?
- 5. Bruidspaar se beroep?
- 6. Eerste buitelandse bestemming wat die paartjie saam besoek het?
- 7. Waar gaan die paartjie na die honeymoon bly?
