Across
- 5. Jy het nie die sonde aangeleer nie, jy is daarmee gebore.
- 6. Die eerste sondeval het hier plaasgevind.
- 8. Die geestelike geboorte van die uitverkore kind van God.
- 10. Uiteinde van my geloof - na hierdie lewe sal ons ___ wees.
- 11. regverdigmaking
Down
- 1. Aanhangers van hierdie leer glo dat als toevallig ontstaan het.
- 2. ___-bekering vind plaas in die lewe van die gelowige wat elke dag opnuut van sy sonde moet bekeer.
- 3. __-bekering vind plaas in iemand wat ongelowig is en dan gelowig word.
- 4. "As God jou WIL red, dan SAL Hy jou red," is die leer van onweerstaanbare ___.
- 7. Ek word nie gekies omdat ek glo nie, maar ___ ek kan glo.
- 9. Heiligmaking is ___navolging.
