Bybel Les 1

123456789
Across
  1. 1. Wat het God die lig genoem?
  2. 5. God het alles volgens hulle ____ gemaak?
  3. 7. In die begin was die aarde woes en ____?
  4. 8. God het gesien dat dit ____ was?
  5. 9. Hoeveel dae het God geneem om als te skape?
Down
  1. 1. God het skeiding gemaak tussen lig en __?
  2. 2. God het die mens volgens sy ____ gemaak?
  3. 3. Wie het die hemel en aarde geskape?
  4. 4. Wat het God op die sewende dag gedoen?
  5. 6. Wat het God die duisternis genoem?