Bybel - Matteus, Markus, Lukas

1234567891011
Across
  1. 2. Naam van die eerste man.
  2. 5. Jesus in Hebreeus.
  3. 7. Die koning van wie se nageslag Jesus kom.
  4. 9. Aankondiger van die wil van God.
  5. 11. Naam van die duiwel.
Down
  1. 1. Naam van die eerste vrou.
  2. 3. Johannes se werk vir God.
  3. 4. Die naam beteken man van God.
  4. 6. Die eerste boek van die nuwe Testament
  5. 8. Hy moes sy seun aan God offer.
  6. 10. Die seun wat moes geoffer word aan God.