Across
- 4. Josef het 'n ___ gehad wat gemaak het dat sy broers hom net meer gehaat het.
- 5. Josef moes gaan verneem na sy broers en die vee se ___.
- 8. Josef het gedroom sy broers se ___ buig voor sy gerf.
- 10. Josef het gedroom dat die son, maan en ___ sterre voor hom neerbuig.
- 11. Toe Josef die droom oor die sterre vertel, het sy vader hom hard ___.
- 12. Israel het hierdie kledingstuk vir Josef gemaak.
- 15. Hoe oud was Josef toe hy kleinvee opgepas het?
- 16. Josef het sy broers hier gekry toe hy hulle nie by Sigem gekry het nie.
- 17. Hy het gewoon in die land van die vreemdelingskap van sy vader
- 18. Josef se broers het hier die kleinvee gaan oppas.
Down
- 1. Josef se broers het hom ___ omdat hulle vader hom meer liefgehad het.
- 2. Josef was vir Israel 'n seun van die ___.
- 3. Israel het hierdie seun meer liefgehad as al sy seuns.
- 6. Josef het die ___ gerug oor sy broers na hulle vader oorgebring.
- 7. Josef se broers sĂȘ aan hom: Wil jy miskien oor ons ___?
- 9. Josef se broers was ___ op hom.
- 11. Een van Josef se pa se vrouens
- 13. In watter land het Jakob gewoon?
- 14. Israel het vir Josef uit die dal van ___ weggestuur na Sigem toe.
