Across
- 1. Op die derde dag was daar 'n bruilof te ___.
- 3. Die moeder van Jesus sê vir Hom: Hulle het geen ___ nie.
- 5. En Hy sê vir hulle:Skep nou uit en bring dit vir die ___.
- 7. Kana is hier
- 8. En daar het volgens die reinigingsgebruike van die ___ ses klipkanne gestaan.
- 9. Jesus sê vir hulle: Maak die kanne vol ___.
- 11. Jesus se ___ was by die bruilof.
- 12. Die hoofdienaar het die ___ geroep toe hy die water proe wat wyn geword het.
Down
- 1. Jesus het hierheen gegaan na die bruilof.
- 2. Die klipkanne kon elkeen twee of drie ___ hou.
- 4. Jesus het sy ___ openbaar met die teken wat Hy gedoen het.
- 6. Sy moeder sê vir die dienaars: Net wat Hy vir julle sê, moet julle ___.
- 7. Die hoofdienaar sê dat mens eerste die ___ wyn moet opsit.
- 10. Jesus sê vir haar: My __ het nog nie gekom nie.
