Across
- 2. Wie het Salamo as koning opgevolg? 1 Konings 11: 34
- 5. Wat was Manoag se seun se naam? Rigter 13:24
- 7. Wie was Samuel se pa? 1 Samuel 1:21
- 8. Wie was die eerste koning van Israel? 1 Samuel 9: 17
Down
- 1. Wie was Ragel se jongste seun? Genesis 35:18
- 3. Wie moes sy seun offer? Genesis. 22:1
- 4. Wie was Agab se vrou? 1 Konings 16:13
- 6. Wie was Abraham se oudste seun? Genesis 16:15
