Bybelraai 3

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657
Across
  1. 2. Hy kon skryf (Jer 36)
  2. 7. Herinnering (Luk 22)
  3. 8. Galus was Johannes se ... (3 Joh 1)
  4. 9. Die koms van hierdie persoon het Paulus opgebeur (2 Kor 7)
  5. 10. Musiekinstrumente wat 'n lawaai maak as dit geskud of gedraai word (Sistrums) (2 Sam 6)
  6. 12. Seun van Adam (Gen 4)
  7. 13. Soveel jaar het die Israeliete in Egipte gebly (Eks 12)
  8. 15. 'n Dienares in die gemeente van Kenchreë (Rom 16)
  9. 17. Om die oë met 'n doek/lap te verblind (Ester 7)
  10. 18. Onrein Reptiel in OT (Lev 11)
  11. 19. Pluime van plante waaraan sade sit (Hos 8)
  12. 21. Regaf steil rots (Hoog 2)
  13. 22. Die proses van graan dors (Rut 3)
  14. 24. In hierdie land is goeie goud(Gen 2)
  15. 27. Hier word taal verwarring geskep (Gen 11)
  16. 28. Skryf hierop (OT)
  17. 29. Kwaad (Kol 3)
  18. 31. Wie het die brons vir die Tempel van Salomo voorsien (1 Kron 18)
  19. 34. Moontlik / Dui aan dat iets nie seker is nie, maar dat daar wel 'n kans is dat dit waar kan wees(1 Kon 18)
  20. 36. Maak vuur daarmee (Gen 21)
  21. 38. Dryf 'n bees hiermee aan (1 Sam 13)
  22. 42. Vier dit elke jaar (Mark 6)
  23. 43. Blaas instrument gemaak van 'n lang horing met 'n harde klank (1 Kor 15)
  24. 45. Die verbrande ____ van Korag en sy bende is uitgeklop as plaatwerk vir die altaar (Num 16)
  25. 46. Verberg (Jes 10)
  26. 49. Ook
  27. 50. Johannes was op hierdie eiland tydens sy Openbaring (Openb 1)
  28. 51. Deugniet / Verkeerde mens (1 Sam 25)
  29. 52. Inhoudsmaat (OT) (4 Liter) (Num 11)
  30. 53. Samuel salf Saul in hierdie aanbiddingsplek van Israel (12,5km Noordwes van Jerusalem) (1Sam 10)
  31. 54. As jy dit afbreek word jy deur 'n slang gepik (Pred 10)
  32. 55. Watter koning verslaan die Kussiet Serag met sy groot weermag? (2 Kron 14)
  33. 56. Kontak maak (Eks 30)
  34. 57. Menigte (Gen 35)
Down
  1. 1. Tussen die slukderm en dunderm (mv) (Ps 17)
  2. 3. Verordineer (1 Tess 1)
  3. 4. Johannes die doper se pa (Luk 3)
  4. 5. Gek (1 Sam 21)
  5. 6. Isak was soveel dae oud tydens sy besnyding (Gen 21)
  6. 11. Verborge / Wat nie gesien kan word nie (2 Kor 4)
  7. 14. Moses se skoonpa (Eks 2)
  8. 15. Kleur in OT (Hoog 3)
  9. 16. Diensmeisie wat nie vir Petrus die deur oop maak nie. (Hand 12)
  10. 20. Sy manskappe word gesif deur die manier wat hulle water drink (Rig 7)
  11. 23. Gedomestikeerde voëls wat deur mense aangehou word (1 Kon 4)
  12. 25. Geneig om te struikel (Eks 6)
  13. 26. Salomo se pa (2 Kron 1)
  14. 30. 'n ____ hemel en 'n ____ aarde (2 Pet 3)
  15. 32. Oorsprong van 'n saak (Job 19)
  16. 33. Ondergrondse ruimte of donker sel waarin gevangenes opgesluit word (2 Sam 22, Miga 7)
  17. 35. Sonder lig (Job 38)
  18. 37. Berou toon (1 Kron 21)
  19. 39. Lidwoord
  20. 40. Dit is soos spykers wat ingeslaan word (Pred 12)
  21. 41. Hierdie land word aan Abram gegee (Gen 12)
  22. 44. Jesus se lewe word gegee as... (Mark 10)
  23. 47. Herders (Eks 2)
  24. 48. Bevele ignoreer (Hos 4)