BYBELVASVRA 2

123456789
Across
  1. 5. Wat was die naam van die engel wat aan Saggaria verskryn het?
  2. 7. Wie is die medegelowige wat saam met Tigikus gaan?
  3. 8. Hoeveel seuns het Elimelek en Naomi gehad?
  4. 9. Paulus was ‘n … van Christus?
Down
  1. 1. Wie is die neef van Barnabas?
  2. 2. Wie is ons hoop op die heerlikheid?
  3. 3. Jesus is genooi na ‘n Fariseer se huis. Wat is die Fariseer se naam?
  4. 4. Wat is gebooie en leerstellings van die mense?
  5. 5. Hoeveel kinders het Saggaria en sy vrou gehad?
  6. 6. Wie was die vermoënde familielid van Naomi se man Elimelek?