Across
- 3. Daar is ‘n groot boom op die plaas.
- 5. Die appelboom dra bloedrooi appels.
- 7. My stokoud oupa rook sy pyp.
- 10. Die groen swembad moet binnekort weer skoongemaak word.
Down
- 1. Ek sing in die grootste koor.
- 2. Die oom het ‘n rooi kar wat hy wil verkoop.
- 4. Piet speel met die blou bal.
- 6. Waarheen gaan die lang grondpad?
- 8. Hoor die klein voëltjies sing.
- 9. Jy loop oor die breë pad.
