Byvoeglike naamwoorde

12345678910111213141516
Across
  1. 2. Elton skryf 'n lang brief.
  2. 6. My gelukkige hond speel buite.
  3. 10. Oupa het 'n goeie hart.
  4. 12. Ouma kooop 'n goedkoop radio.
  5. 13. Jannie bly saam met sy vriendelike gesin.
  6. 15. Sam lê onder 'n sagte kombers.
  7. 16. Tyler lees graag fiksie boeke.
Down
  1. 1. Die skoolhoof praat met 'n harde stem.
  2. 3. 'n Jong kind leer om te lees.
  3. 4. Johan het twee oulike broers.
  4. 5. Samuel lees dik boeke.
  5. 7. Henry en Daniel is al lank vriende.
  6. 8. Ek en my sussie deel 'n groot kamer.
  7. 9. My pa het blou oë.
  8. 11. Die baba speel met 'n pers speelding.
  9. 14. 'n Bang kat hardloop in die straat af.