Across
- 1. Charlie het sy vinger seergemaak en kon nie ____ speel nie.
- 2. Shaun se bynaam vir Charlieboy in Hoofstuk 1.
- 3. Charlie het dagga en ________ by hom gehad.
- 5. Shaun se beste vriend.
- 7. Die naam van die polisie kaptein.
Down
- 1. Charlie het in die _______ artikel gesien dat die polisie na Sonny opsoek is.
- 4. Die meisie op wie charlieboy verlief is.
- 5. Charlieboy se hond se naam.
- 6. Charlieboy se regte naam.
- 8. Die fisiese sport wat Charlieboy speel.
