Crystal & Michael

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 4. In watse koshuis was die bruid?
  2. 5. Wie is die Best Man?
  3. 6. Die bruidegom se skoen grootte?
  4. 7. Wat is die bruidegom se gunsteling sport?
  5. 9. Wie is die Maid of Honor?
  6. 11. In watse dorp bly die paartjie?
  7. 12. Waar het die paartjie ontmoet?
  8. 15. Wat is die bruid se gunsteling soet bederf?
  9. 18. Wat het die bruid studeer?
  10. 19. Waar het die paartjie verloof geraak?
Down
  1. 1. Watse diere het die paartjie?
  2. 2. Hoeveel jare is die paartjie al saam?
  3. 3. Die bruidegom se gunsteling kleur?
  4. 8. Die paartjie se verlowingsmaand
  5. 10. Wat het die paartjie na hulle verlowing gedoen?
  6. 13. Na watse land het die paartjie geïmigreer
  7. 14. Die paartjie se kat wat "silly" is
  8. 16. Die paartjies se kat wat "crazy" is
  9. 17. Waar het die bruidgom sy ambag voltooi?
  10. 20. Wat is die bruid se nooiensvan?