Diere

12345678910111213141516171819
Across
  1. 4. Waterdier met vinne en skubbe
  2. 7. Gestreepte dier wat soos n perd lyk
  3. 8. Woestyndier met een of twee bulte
  4. 10. Diertjie met wol op die plaas
  5. 11. Troeteldier wat miaau en spin
  6. 12. Groot voël met skerp sig
  7. 13. Modderliefhebber op die plaas
  8. 17. Swemvoël met n swart en wit jas
  9. 19. Rybare dier op die plaas.
Down
  1. 1. die vinnigste dier op land
  2. 2. Reusagtige dier met n slurp
  3. 3. Reptiel sonder bene
  4. 5. Nagvoël wat hoehoe maak
  5. 6. Groot dier met n horing op sy neus
  6. 7. Stadige dier met n dop
  7. 9. Wyfiehoender wat eiers lê
  8. 14. Boomklimmer met n stert
  9. 15. 'n dier wat ons aanhou
  10. 16. Kwakende voël wat in water swem
  11. 18. Vroulike dier wat melk gee