Across
- 1. Om 'n jong kalf gewoond te maak aan voedingstowwe anders as melk
- 3. Hitte periode van koei
- 6. Lande op ‘n melkplaas met welig groeiende grasse of peulgewasse. Dit word deur melk beeste bewei
- 8. hoog in vesel en laag in verteerbare voedingstowwe. Voorbeelde sluit in heel plante, van mielies, klein grane (soos hawer, gars, of koring), peulgewasse en grasse
- 10. 'n Nutrient gebalanseerde mengsel van ruvoer en grane wat deur 'n masjien (mengwa) gemeng word in 'n spesiale rantsoen.
- 12. Inflammasie van die koei se melk buisies in uier wanneer sy melk produseer
- 15. Die vet gedeelte van melk
- 16. ‘n Koei wat nie melk produseer nie
- 18. ‘n Individuele behuising eenheid ontwerp vir die jong kalwers
- 19. Melk produksie
- 21. Die aanvaarbaarheid van voer deur die dier .Dit word beinvloed deur smaak, reuk, tekstuur en temperatuur
Down
- 1. Die getal witbloedselle per milimeter melk of n maatstaf van die getal somatiese selle wat voorkom in ‘n melkmonster
- 2. 'n Vroulike koei wat nog nooit gekalf het nie
- 4. Voer wat ‘n hoë nutrient digtheid het en gewoonlik n lae vesel inhoud gewoonlik het
- 5. Dit word by herkouerrantsoene gevoeg om te help voorkom dat daar ‘n drastiese daling in die pH in rumen plaasvind agv van te veel stysel
- 7. Die hoeveelheid voer deur n koei ingeneem op n vogvrye basis
- 9. ‘n Koei wat onlangs gekalf het
- 11. Medisyne wat skadelike bakteriee doodmaak of die groei daarvan vertraag
- 13. Geregistreerde rassegte diere
- 14. Voer gepreserveer deur anearobiese fermentasie
- 17. Koeie het 1 maag wat in 4 kompartemente gedeel is, die grootste een is die...
- 18. Afkorting vir kunsmatige inseminasie
- 20. ‘n Tekort aan Kalsium
- 22. Die eerste melk van n koei nadat sy gekalf het wat ryk is aan vet en proteiene en help met die immuniteit van kalwers
- 23. Wanneer n koei nie sonder hulp kan kalf nie (agv.die posisie van die kalf, n kalf wat te groot is ens.)
