Dram

12345678
Across
  1. 2. Die mens of dier in die toneel waarom alles draai.
  2. 4. Die oorsprong van drama.
  3. 5. Waar die hoofspanning op sy hoogste gestyg het.
  4. 6. Om aksie op te maak soos wat jy aangaan.
  5. 7. Waar die toneel afspeel.
  6. 8. Gee gehoor kans om betekenis in te neem.
Down
  1. 1. Aktiwiteit wat spanning ontlaai uit die liggaam.
  2. 3. Emosie en gevoel in 'n toneel.