Droomoog Diepgrawer

123456789101112131415
Across
  1. 2. Die familie wat die Diepgrawers gevange hou.
  2. 5. Droomoog hou baie van hierdie meisie erd.
  3. 6. Jolig en Droomoog het op 'n ___ gery.
  4. 10. Die drieling word in hoofstuk 3 beskuldig dat hul ___ diewe is.
  5. 13. Ma ___ het Droomoog se pootjies gedokter.
  6. 14. In wat dra die erde water rond?
  7. 15. 'n Plek waar die Skoorkrappers mekaar help onthou.
Down
  1. 1. Oer-oupa
  2. 3. Watter familie het Droomoog gehelp?
  3. 4. Droomoog se ouma se naam.
  4. 7. Die gevaarlike luiperd.
  5. 8. Droomoog se snorbaarde is nou ___ en nie meer soos voorheen nie.
  6. 9. Wie het gesĂȘ Droomoog en sy familie moet die veld verlaat?
  7. 11. Wat wil Witstert graag doen?
  8. 12. Die rooikat se naam.