Een woord vir...

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 7. Slange, likkewane en skilpaaie…
  2. 8. ‘n Groep musikante wat ‘n musiek-uitvoering gee
  3. 13. Messe, vurke en lepels…
  4. 14. Die plek waar vliegtuie opstyg en land…
  5. 15. Die plek waar monnike of nonne woon…
  6. 18. Die werksplek van ‘n kunstenaar…
  7. 19. Die plek waar perde snags slaap…
  8. 20. Eende, ganse en hoenders op die plaas…
Down
  1. 1. Tasse en sake gepak vir vakansie
  2. 2. Die plek waar ‘n boer sy trekkers en gereedskap bêre…
  3. 3. Die plek waar skape, varke en beeste geslag word…
  4. 4. Die plek waar boompies en plantjies gekweek word…
  5. 5. Die plek waar wilde diere beskerm word…
  6. 6. Die plek waar motors herstel word…
  7. 9. Die plek waar wilde diere in hokke aangehou word…
  8. 10. ‘n Gebou wat uit baie verdiepings bestaan…
  9. 11. Koppies, pierings en borde…
  10. 12. Die plek waar opgestopte diere vertoon word…
  11. 16. Water en plambome in die middel van die woestyn…
  12. 17. ‘n “Slaapkamer” op ‘n skip…