Across
- 3. Kabelo wen dit saam met die trofee.
- 5. Seuns en ___.
- 8. Sy ouers is trots ___ hom.
- 9. Sinoniem vir 'lekker' kos.
- 10. Sinoniem vir 'spot'.
Down
- 1. Waar het Ma geleer van die Junior Supersjef kompetisie?
- 2. Die beoordelaars moet dit doen om 'n wenner te kies.
- 4. Die familie wat saam met jou in die huis woon.
- 6. Watter soort werk wou Kabelo eendag doen?
- 7. Kabelo maak dit vir haweloses.
