Across
- 4. Hulle het 'n ____ skelet
- 6. Hulle het nie _____ nie, daarom haal hulle asem deur hulle vel
- 8. Hulle skei ____ af om makliker te beweeg
- 9. Hulle eet ____ en plantreste
- 10. Word beskryf as die _____ van die grond.
- 11. Hulle woon in die _____
- 12. Verbeter die chemie, gesondheid en _____ van die aarde.
Down
- 1. Hulle is ligsensitief, daarom bly hulle onder die grond waar dit ____ is
- 2. Dit beteken hulle is tweeslagtig
- 3. Hulle het nie oe nie, maar voel vibrasies met spesiale ____ op hulle velle
- 5. As jy 'n erdwurm in die grond kry, weet jy jou grond is ___
- 7. hoeveel harte het die erdwurm
