Across
- 1. Van watter land is Esopus afkomstig
- 4. Wat word die mense genoem wat toneelspeel in 'n storie?
- 6. In watter land was Esopus 'n slaaf?
- 7. Die fabel wat gaan oor die hond se skaduwee leer ons om nie ______ te wees nie
- 9. Die hond met die been het sy ____ in die water gesien
- 12. Hy het duisende fabels geskryf
- 14. Aan die einde van die fabel het die leeu en die muis ______ geword
Down
- 1. Die land waar fabels vandaan kom
- 2. Wat beteken fabel in Latyns?
- 3. Die les aan die einde van 'n fabel
- 5. Waar 'n storie plaasvind / afspeel
- 8. Hy was die hele winter hongerbwant hy het nie voorberei nie
- 10. 'n Storie met diere karakters en 'n morele les aan die einde
- 11. Wie het die kompetisie gewen in die fabel oor die son en maan?
- 13. Watter dier het die resies gewen teen die haas?
