Across
- 4. Galvaniese masjien gebruik die stroom.
- 8. Ultraviolet vermeerder hierdie selle.
- 9. Dit word gevorm onder die anode.
- 12. Limfnode tussen die oë.
- 15. Die prinsiep van vakuumsuig is ____ druk.
- 18. Die faradiese masjien werk met 'n direkte ____ stroom.
- 19. Verantwoordelik vir die anti-bakteriese effek van stoom.
- 20. Gas in hoë frekwensie elektrode.
Down
- 1. Infrarooi effek op bloedvate.
- 2. Indien katione onder die anode geplaas word.
- 3. Dit word gevorm onder die katode.
- 5. Versagting van sebum en gekeratiniseerde selle in die follikel.
- 6. Word in die kliënt se hand geplaas voor hoë frekwensie.
- 7. Hoë frekwensie word hierin gemeet.
- 10. Die intensiteit van die hoë frekwensie word gestel volgens die kliënt se ____.
- 11. Oorproduksie veroorsaak pigmentasie.
- 13. Limfnode naby die neus.
- 14. Limfnode voor die oor.
- 16. Senuwee wat gestimuleer word met EMS.
- 17. Warm-olie masker is goed vir hierdie tipe vel.
