Finansies

123456789101112
Across
  1. 2. wanneer besigheid geld eenkant sit vir toekomstige gebruik
  2. 3. wanneer inkomstes meer is as uitgawes
  3. 5. geld of ander besittings wat eienaar in sy besigheid belĂȘ
  4. 7. kostes wat besigheid aangaan
  5. 9. plan van hoe om beplande inkomste te bestee
  6. 10. banke bedryf hulle sake hierin
  7. 11. geld wat besigheid aan ander mense of besighede skuld
  8. 12. wanneer uitgawes meer is as inkomstes
Down
  1. 1. wanneer koper en verkoper oorgaan tot aksie
  2. 4. besittings van besigheid wat in kontant opgeskakel word en wat baie lank hou bv. grond
  3. 6. rekords die boeke van besigheid waarin transaksies opgeteken word
  4. 8. geld wat besigheid verdies