Across
- 1. Oranje en wit vissie wat wegraak.
- 4. Babas is baie bekkig in hierdie fliek!
- 8. Tipe kroon wat prinsesse dra.
- 9. Vergeetagtige blou vis.
- 10. 2021 Fliek met towerdeure.
- 13. Gunsteling fliekpeulselhappie.
- 14. Bugs Bunny en Michael Jordan speel albei in hierdie fliek.
- 15. Buster Moon is die oulike Koala in die hoofrol.
- 16. Julia Roberts is 'n baie mooi vrou in die fliek.
- 17. Bekende fliek met ruimtewesen wat huistoe wil bel (1982).
- 18. Karre verander in robotte in hierdie fliek.
- 19. Prehistoriese Haai.
Down
- 2. Heihei is haar baie snaakse troeteldier(En haar naam is ook die naam van die fliek.
- 3. Hierdie honde kom van Mexico en die fliek se naam begin met Beverley Hills.
- 5. Ondeunde skaap.
- 6. Rabbit Hierdie karakter dra 'n blou baadjie.
- 7. Legendariese Rugbyspeler
- 9. Die fliek handel oor 'n gestremde seun wat leer hoe om te hardloop en oorkom so baie in sy lewe met Tom Hanks (1994)
- 11. Baie sterk man uit die Bybel.
- 12. Fliek waarin Jay gespeel het of teenoorgestelde van stad.
