Gee my 'n kans - Stompie

123456789101112
Across
  1. 2. Waarvoor het die man in die tuin gespit?
  2. 3. Hulle ruil sy verbande en gee hom .........
  3. 5. Waarmee maak hulle die hokkie toe?
  4. 7. Na twee dae sien die man die Hadeda op die ....
  5. 8. Waarin sit hulle die Hadeda?
  6. 10. Waarheen neem die man die Hadeda?
  7. 11. 'n Ander naam vir 'n Ibis
  8. 12. Wat is om die hadeda se bene?
Down
  1. 1. Afrikaans woord vir "bandages"
  2. 4. Afrikaans woord vir "remaining"
  3. 6. Hoe lyk die Hadeda as die man hom optel?
  4. 9. Wat is die naam wat die man die Hadeda gee?