Across
- 3. Watter planeet in die film Star Wars is in die Tunisia woestyn verfilm?
- 4. Watter sterre konstellasie het die vorm van 'n jagter?
- 7. Watter maan in die sonnestelsel bevat vloeistof in die vorm van mere, riviere en selfs oseane?
- 8. Watter beroemde sterre konstellasie bevat die sterre Pollux en Castor; en word gevind tussen die konstellasies Taurus en Cancer?
- 11. Die sterkste tornado in die sonnestelsel is Jupiter's Great... (2 woorde)
- 12. Watter planeet in die sonnestelsel het die meeste mane?
- 13. Watter planeet in die film Star Wars is gefilm in die Redwoods van California?
- 15. Watter sterre konstellasie skep die prent van 'n ram?
Down
- 1. Die stelsel, Alpha ? bevat 3 sterre in sy stelsel
- 2. Wat is die naaste sterrestelsel aan die melkweg?
- 5. Watter planeet in Star Wars was in Norwee verfilm
- 6. Watter liggaam word gevorm aan die einde van 'n swaar ster se leeftyd?
- 9. Watter planeet in ons sonnestelsel was per toeval ontdek in 1846?
- 10. Wat is die naaste dwerg planeet aan die Aarde?
- 12. Wat is die helderste ster in die nag?
- 14. Watter planeet in die film Star Wars is in Italie verfilm?