Across
- 3. Sommige sal deur die .... val en ander as krygsgevangenes na al die nasies toe weggevoer word.
- 5. Toe die ... perde wegtrek, wou hulle die aarde deurkruis, maar eers toe die engel sê: “Spring weg, deurkruis die aarde!” het hulle dit gedoen.
- 8. Net toe Hy 'n sekere dorpie wou binnegaan, kom tien ... mans Hom tegemoet,
- 10. “Jy is ... vir ewig volgens die priesterorde van Melgisedek.”
Down
- 1. Ek het julle na die vier ... toe verstrooi, sê die Here. 7Kom, Sion, jy wat in Babel woon, kom weg daar!
- 2. Op sy reis na .... toe het Jesus al met die grens tussen Samaria en Galilea langs gegaan.
- 4. Daar was 'n ... wat in die lug sweef.
- 6. Die ... tot die saligheid
- 7. “'n Ryk man het 'n .... in diens gehad, en dié is by hom aangekla omdat hy sy geld verkwis het
- 9. Wanneer dit gebeur, sal julle weet dat die ... die Almagtige my gestuur het.
