Across
- 2. Ander naam vir aardkors
- 4. _________ kragte werk bo-op die aardkors
- 5. ______ gesteentes is gesteentes wat diep onder die aardoppervlak gestol het
- 7. Vaste rots direk aan die aardoppervlak blootgestel en nie bedek nie
- 10. Buitenste dun vloeibare deel van die mantel
- 16. Dit beteken die gesteentes is poreus en laat water maklikindring
- 17. Na aanleiding van gesteentes se ___ word hulle in drie hoofgroepe verdeel
- 18. As magma bo die aardoppervlak uitkom, vind 'n ____ aksie plaas
- 20. Die ____ is die dikste laag van die aarde
- 21. Te make met die studie van die bou van die aarde
Down
- 1. Sedimentere gesteentes word ook ___ genoem
- 3. Kenmerkend van sedimentere gesteentes is dat dit in ___ afgeset word
- 6. Vorm die buitenste deel van die aarde
- 8. ____ gesteentes word gekenmerk deur pragtige kleuer
- 9. Die soort stollongsgesteente word gebruik vir grafstene en monumente
- 11. Die gesteente dien as keerbanke teen grondwater
- 12. Voorbeeld van 'n endogene krag
- 13. ____ word lawa genoem as dit aan die aardoppervlak blootgestel word
- 14. Die aarde bestaan uit ___ hooflae
- 15. Waar die aardkors oorgaan in die mantel
- 19. ______ stollingsgesteentes is magma wat na die aardoppervlak geforseer word, maar word gestuit onder die oppervlak, koel daar af en stol
