GIS WORKSHEET

12345678
Across
  1. 3. Bestaan uit roosters of selle in rye en kolomme wat pixels genoem word.
  2. 4. As verskillende soorte data bo-op mekaar geplaas word om 'n kaart van 'n gebied te maak
  3. 6. Hoe duidelik en gedetailleerd die ligging en kenmerk van 'n vorm is.
  4. 7. Om die gebied rondom 'n voorwerp af te merk
  5. 8. data wat koördinate gebruik om die ligging van punte, lyne en poligone (veelhoek) kenmerke op 'n kaart te spesifiseer
Down
  1. 1. 'n komponent van GIS Rekenaar, skerm, sleutelbord en muis.
  2. 2. ‘n Program waar jy die data kan invoer / vaslê,en dit kan die data redigeer en die data in kaartformaat plaas
  3. 5. data gebruik koördinate om 'n presiese ligging van ‘n kenmerk te gee