God se karakter

1234567891011121314151617
Across
  1. 2. Hy is standvastig en onwankelbaar.
  2. 3. Hy is 'n ... God wat die belangrikste in jou lewe wil wees.
  3. 6. Hy is die ... van elke goeie gawe.
  4. 8. Hy het kennis van alles.
  5. 10. Hy laat jou nooit alleen nie.
  6. 13. Hy het jou lief.
  7. 14. Hy sorg vir die voëls en die ... van die veld.
  8. 15. Hy het mag oor alles.
  9. 17. Hy het alles gemaak.
Down
  1. 1. Hy is 'n God wat getrou bly aan sy beloftes
  2. 4. Hy is altyd regverdig.
  3. 5. Hy is jou beste ...
  4. 7. God is g...
  5. 9. Hy het geen sonde nie.
  6. 11. Hy ... die hele wêreld.
  7. 12. Hy is 'n God van genade.
  8. 16. God is g...