Gr. 6 LV - Kunste

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 3. Hoe hoog of laag 'n noot is in musiek.
  2. 5. Hoe die verskillende dele se grooteverhouding is.
  3. 7. Die kwaliteit van 'n kunswerk se oppervlakte.
  4. 10. Die do-re-mi sisteem.
  5. 11. As verskillende dele van 'n prent eweveel uitstaan.
  6. 12. Almal sing saam.
  7. 14. Die belangrikste fokuspunt.
  8. 17. Hoe lig of donker 'n kleur is.
  9. 18. Wanneer twee kleure op die teenoorgestelde kant van die kleurwiel is.
  10. 19. Die tipe ruimte om die voorwerp wat leeg is.
  11. 20. Lyne wat van links na regs lê.
Down
  1. 1. Enige drie kleure wat langs mekaar op die kleurwiel is.
  2. 2. Lyne wat skuins lê.
  3. 4. Lyne wat van bo na onder lê.
  4. 6. Hoe lank of kort note of slae gehou word.
  5. 8. Die groep naam vir die kleure rooi, blou en geel.
  6. 9. Die groep naam vir die kleure pers, groen en oranje.
  7. 13. Die tipe ruimte wat die voorwerp self is.
  8. 15. Verskille wat kunswerk laat uitstaan.
  9. 16. 'n Musiekstyle waar groepe op verskillende tye sing of speel.