Gr 9 - Die Nuus blokraai w5-6 (1/2)

12345678910111213141516171819
Across
  1. 5. Hy was die mede-anker op Diereland TV se nuusuitsending - naam en van (Maroela Media)
  2. 7. 'n Suid-Amerikaanse land waar die BBC werksaam is (Byju's - Funksies)
  3. 8. As sleutelfiguur in die BBC se geskiedenis was hy direkteur vanaf 1927-1983 - naam en van (Britannica Money par. 3)
  4. 11. Die eerste inisiatiewe vir Britse radio is na hierdie wêreldoorlog geneem (Britannica Money par. 2)
  5. 12. Die BBC word onder hierdie handves bedryf (Britannica Money par. 1)
  6. 15. 44% van die proefsteek sê hulle lees of kyk die nuus vir persoonlike ... (PEW)
  7. 16. Tot 1954 het die BBC 'n monopolie gehad op uitsaai op hierdie medium (Britannica Money par. 1)
  8. 17. Hierdie kanaal van die BBC word wyd herken en oor die wêreld versprei (Byju's - Funksies)
  9. 18. 69% van die proefsteek sê hulle voel 'n sosiale en burgerlike ... om ingelig te bly (PEW)
  10. 19. Afrikaanse afkorting vir SABC (Weet)
Down
  1. 1. Die BBC moet hieraan verantwoording doen (Britannica Money par. 2)
  2. 2. James Fallows sê hierdie mense moet meer soos entrpreneurs wees (Harvard Political Review)
  3. 3. Op grond van John Reith van die BBC se voorstelle is die SAUK in hierdie maand van 1936 gestig (Weet)
  4. 4. Britse TV is onderbreek tydens hierdie wêreldoorlog (Britannica Money par. 4)
  5. 6. Een van die funksies van die BBC is om hierdie tipe media beskikbaar te maak (Byju's - Funksies)
  6. 9. Tot 1972 was die BBC die enigste liggaam wat hierop kon uitsaai (Britannica Money par. 1)
  7. 10. ...Uitsaai Korporasie (Britannica Money par. 1)
  8. 13. Hy was die eerste nuusleser in Diereland in 1976 - naam en van (Maroela Media)
  9. 14. Die BBC is een van die grootstes hiervan in die wêreld; TV-... (Byju's par. 1)