Across
- 3. byvoeglike nw staan voor die snw (bv, n Ryk man het baie geld)
- 7. twee
- 8. tweede
- 9. selfstandige nw name van dinge,(soos liefde, haat ) gevoelens wat nie gesien kan word
- 11. dis n snw, byvoeglike nw of bywoord wat van n werkwoord afgelei of gevorm is bv, sing (singende)
- 12. nw vertel ons meer van die selfstandige nw
- 13. naamwoorde die naam van iets
Down
- 1. byvoeglike nw staan na die snw (bv, Die man is ryk)
- 2. bv, het, sal, moet, kan, mag, sou
- 4. druk emosie of gevoel uir, bv Sjoe! Eina!
- 5. vnw Bv, Dit en Daar
- 6. n konvooi vragmotors
- 10. vnw Ek, Hulle, Sy, Hy
