Graad 9 Kragte

12345678
Across
  1. 4. Kragte wat werk oor 'n afstand.
  2. 6. 'n Reuse vonk van elektrisiteit.
  3. 8. Stowwe wat deur 'n magneet aangetrek word.
Down
  1. 1. Die tipe lading wat 'n voorwerp het as daar meer protone as elektrone is.
  2. 2. 'n Postiewe lading word opgewek wanneer elektrone ______ word.
  3. 3. Die eenheid waarin 'n krag gemeet word.
  4. 5. 'n Stoot of trek aksie
  5. 7. Die aanduiding van die hoeveelheid materie waaruit 'n voorwerp bestaan.