Grade 8 Letterkunde

123456789101112131415161718
Across
  1. 3. die onderwerp van 'n storie, gedig of drama
  2. 6. dieselfde klanke aan die einde van versreëls in 'n gedig
  3. 7. probleme in die storie of drama
  4. 10. een versreël loop oor in die ander
  5. 11. indirekte vergelyking
  6. 12. skryf gedigte
  7. 13. persoon wat die storie vertel - NIE die skrywer NIE
  8. 15. twee goed aan mekaar gelykstel met die woorde soos of net soos
  9. 16. woorde wat herhaal word in 'n gedig
  10. 17. skryf dramas
  11. 18. spanning op sy hoogste
Down
  1. 1. in dialoogvorm
  2. 2. 'n klomp versreëls saam
  3. 4. sê vir akteurs hoe om op te tree en beweeg
  4. 5. mense in die storie of drama
  5. 8. verskillende gebeure in 'n drama
  6. 9. 'n paar bladsye
  7. 14. waar die storie afspeel