Grondwater

123456789101112131415161718192021222324
Across
  1. 2. Ontstaan as watertafel die oppervlak sny.
  2. 5. Waar stalaktiete en stalagmiete ontmoet.
  3. 7. Skuuraksie van sandkorrels teen enige oppervlak.
  4. 8. As rivier verdwyn in 'n sinkgat en sy loop ondergrond voortsit.
  5. 9. Kalksteen afsetting vanaf die vloer.
  6. 12. Ander naam vir grondwater is ____water.
  7. 16. Water wat in grond afsak.
  8. 17. Verwydering van verweerde grond wat verlaging in grond meebring.
  9. 18. Skuuraksie van sandkorrels teen mekaar.
  10. 21. ____ sone is die versadigde water sone.
  11. 23. Watertafel in woestyn word gesny.
  12. 24. Onderkant van 'n rots word weggevreet deur abbrasie.
Down
  1. 1. As die watertafel daal, sal _____ opdroog.
  2. 3. Geleidelike insinking van grond vind plaas.
  3. 4. ____ bron is 'n fontein waar water self uitvloei.
  4. 6. Warmwaterbronne bevat baie ____ wat dit 'n genesende waarde gee.
  5. 10. Rotse wat water vrylik deurlaat.
  6. 11. Gat word dwarsdeur 'n rots gevreet.
  7. 13. Dak van grotte sak in.
  8. 14. ______ rivier het deur die jaar water.
  9. 15. Ander benaming vir akwifers.
  10. 19. Boonste vlak van die versadigde grondwater.
  11. 20. Abrasie vind plaas aan die onderkant van 'n rots.
  12. 22. Ondeurdringbare rots.